Client Feedback

DBS Foundation

Jonè, EK LOVE DIT!! Jy is so op die regte pad dis nie eers snaaks nie!! Kan ons hom net so hou?? Jou timing is perfek ook, ek sit by ons chairperson - sy is net so mal daaroor!! WOW!!! Skies maar ek is regtig gek daaroor!! Is corporate genoeg, en fun met ons kleure.

DUISEND dankies!! Jy is werklik geseen!!

Carmi - www.dbsfoundation.org.za

Vlakbult Guestfarm

Ek is baie happy met die website dit doen goed ek het al 'n hele paar navrae gekry. Dankie vir al jou moeite.

Deli-Licious

Ek wil sommer net weereens dankie sê vir jul goeie diens, ek is verlief op my logo (Jonè het die spyker 100% op die kop geslaan)!

-Janetha

www.deli-licious.co.za

Looks great!

Hi Johann thank you for the website it looks great!!! :-)

Blessings. Tanya

CBI Brokers

Dankie Johann dit lyk regtig goed hoor. 

Corrie Bezuidenhout

Hendrik

Hi Johann die site lyk great!. Ek moet sê jou diens is puik.

Hendrik

PhilClassics

Ek dink dit lyk perfek!! BAIE DANKIE -

PhilClassics

Sharlien Wentzel

Jy is 'n GENIUS Jonè! Dis PERFEK! Dankie vir julle diens!

Sharlien Wentzel

Pottershouse

Thanks for all your hard work I really appreciate it. The site looks fantastic

Pastor Dave

Nadine

Wow!Jone this is awesome! Your design is great! Thank you so much!

Nadine