Client Feedback

Jollie Jik

Joné,
Net ‘n woordjie van dank vir jul wonderlike borgskap tov die Jollie JIk Fees.

Baie dankie vir al die ontwerpe, die posters, die pamflette en die pragtige webblad. Dankie ook dat ten spyte van al die druk wat ons toegepas het, jy ons op kort kennisgewing met alles kon help.

Wees verseker dat ons dit opreg waardeer
Jollie Jik Groete
Jolandie Myburg
Black and White Event Planners

www.jolliejik.co.za

Ispeaklife

Baie dankie ! Ek het nou elke sekonde geniet van hierdie website!

Baie baie dankie vir al jou effort! 

Ek looooove dit Baie dankie !

Petro Lombard (www.ispeaklife.co.za)

Lynette de Beer

Sjoe julle goed is uitstekend en baie profesioneel.  Well done!

Lynette de Beer

Zastron Skool

Sjoe Johan ek was gou weer op die webwerf dit lyk baie goed.  Ek hou van die nuusflitse wat onder loop. Dis ook baie oulik
BAIE BAIE dankie
Renè Roos  - zastronskool.co.za

Zomac

I just had a look at the stats and am really starting to be quite impressed.

It is increasing nicely. I am also getting more people asking for quotes this month than before so it looks likes it is starting to work nicely.

Thank you for all the work you have put in, really appreciate it.

Mark Chaplin

Zomac Sports

Born in July

You have done a great job Johann, thank you very much. Even with the CRC website.
Thank you very much for all your hard work with your team.

Ram

www.borninjuly.co.za